V
'n Valstrik stel
|
Set a trap
|
'n Verbond sluit
|
Make a treaty
|
'n Vergadering
belê
|
Convene a meeting
|
'n Vergelyking
tref
|
Make a comparison
|
'n Verkoue kry
|
Catch a cold
|
'n Verlies ly
|
Suffer a loss
|
Verslag doen
|
Report
|
'n Voorbeeld stel
|
Set an example
|
Voorsiening maak
vir
|
Make provision for
|
'n Vlag hys
|
Hoist a flag
|
'n Vlag stryk
|
Lower a flag
|
'n Vonnis vel
|
Pass sentence
|
Vrede sluit
|
Make peace
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking