VOORSETSELS
IN
| 
in aanmerking neem | 
take into
  consideration | 
| 
belangstel in | 
take an interest in | 
| 
in die hande kry | 
get hold of | 
| 
in die huwelik tree | 
to enter in matrimony | 
| 
in die saak betrokke wees | 
involved in the
  matter | 
| 
in die steek laat | 
to leave in the dark | 
| 
in die verte | 
in the distance | 
| 
in hegtenis neem | 
take into custody | 
| 
in 'n eksamen slaag | 
pass an examination | 
 
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking