Maandag 30 Julie 2018

Taalvaardigheid: VOORSETSELS (19)


VOORSETSELS

VIR

bang vir
afraid of
kwaad vir
cross with
lief vir
fond of
skrik vir
to be startled by
dag vir dag
day by day
een vir een
one by one
stap vir stap
step by step


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking