Maandag 30 Julie 2018

Taalvaardigheid: VOORSETSELS (1)


VOORSETSELS

AAN

behoort aan
belong to
bestee aan
spend on
betaal aan
pay to
deelneem aan
take part in
dink aan
think of
geheg aan
attached to
getrou aan
faithful to
gewoond aan
used to
glo aan
believe in
hand aan hand
hand in hand
herinner aan
remind of
herken aan
recognise by
leen aan
lend to
ly aan
suffer from
ruik aan
smell
skryf aan
write to
sterf aan
die of
te danke aan
due to (positive)
te wyte aan
due to (negative)
verloof aan
engaged to
verslaaf aan
addicted to
aan die brand slaan
catch alight
aan die gang
going on
aan die gang sit
start a car
aan die slaap raak
fall asleep
aan die ander kant
on the other side
aan tafel sit
sit at table


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking