Donderdag 12 Julie 2018

NSS: Onderwêreld deur Fanie Viljoen Afrikaans-Engels Woordelys Hoofstuk 33


AFRIKAANS-ENGELS WOORDELYS

genuinely
regtig/werklik
twenty questions
twintig vrae
ball breaker
die ergste
keylogger
sleutellogger
clue
idee
ge-skip
oorgeslaan
take a wild guess
neem 'n wilde raaiskoot
bright
intelligent/slim
uit-figure
agterkom/uitwerk
program
programmeer
online
aanlyn
encrypted password hashes brute force
geënkripteerde wagwoordhutse met brute krag verkry
social engineering attack
sosiale manipuleringsaanval
victim
slagoffer
hard drive
hardeskyfaandrywer
crash
omval
ge-wipe
uitgewis
clue
idee
tracks te cover
spore uit te wis
getaway gemaak
weggekom
ingeplug
ingeprop
activities
aktiwiteite
watch al lank
hou al lank dop
designer virus
ontwerpervirus
genius
geniaal
launch
hardloop
street-cred
status
sky-rocket
hemelhoog styg
suicide
selfmoord
playground
speelgrond
slayground
slagveld
talent scout
talentsoeker
op die edge
op die rand
bungee jump
reksprong
approach
nader
clues
leidrade
hop, skip en 'n jump
baie naby
hacker buddies
krakervriende
check
dophou
smile
glimlag
while you're at it
terwyl jy daarmee besig is


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking