Dinsdag 10 Julie 2018

NSS: Onderwêreld deur Fanie Viljoen Afrikaans-Engels Woordelys Hoofstuk 30


AFRIKAANS-ENGELS WOORDELYS

the mother of all challenges
die grootste uitdaging
online-winkelgroep
aanlyn-winkelgroep
kudos
eer/roem
extreme sport
ekstreme sportsoort
info
inligting
scripts
skrips/teks
mainframe
hoofraam
port scans
poortskanderings
sidestep
systap
up-and-under
op-en-onder
te pass
uit te gee
intimidate
intimideer
real life game
realiteitspeletjie
rugby skills
rugbyvaardighede
coach
afrigter
amazing
ongelooflike
keystrokes
sleuteldrukke
challenge
uitdaging
weird vibration
vreemde vibrasie
buzz
opwinding


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking