2.1 Wie is die persoon in hierdie
toneel?
2.2 Waar speel hierdie toneel af?
2.3 Wanneer speel hierdie toneel af?
2.4 Watter twee karakters was kort
tevore by hom?
2.5 Waar het Basson die aand
deurgebring?
2.6 Beskryf hoe Basson hom by die
geleentheid vroeër die aand gedra het.
2.7 Wat veroorsaak die stof in
hierdie toneel?
2.8 Hoekom is Basson so ontsteld en
kwaad?
2.9 Beskryf die beligting in hierdie
skermskoot.
2.10 In Genesis 3:19 in die Bybel lees
ons: "Want stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer." Hoe kan jy
hierdie woorde op die gebeure in die toneel van toepassing maak?
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking