Vrydag 22 Junie 2018

NSS: Onderwêreld deur Fanie Viljoen Afrikaans-Engels Woordelys Hoofstuk 24


AFRIKAANS-ENGELS WOORDELYS

brute forcing
brute krag/ 'n aggressiewe poging om enige kombinasie van 'n wagwoord te kraak
password hashes
wagwoordhutse
encrypted weergawe
geënkodeerde weergawe
script
teks/skrip
you name it
noem maar op
science fiction films
wetenskapfiksierolprente
dictionary attack
woordeboekaanval
hybrid crack
hibridiese kraak
puberty rituals
puberteitsrituele
spend
spandeer/bestee
amazing
ongelooflike
crime en corruption
misdaad en korrupsie
ge-hijack
gekaap
anyway
in elk geval



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking