Die gedig Susan Boyle kom uit die bundel Toulopers en is een van die matrieks se voorgeskrewe gedigte vir Afrikaans EAT van die IEB.
Hierdie gedig sal nie verstaan en
waardeer kan word tensy daar vooraf na Susan Boyle se deelname in die
YouTube-insetsel van Britain's got talent
gekyk word nie.
[Skermskoot uit die YouTube video van Susan Boyle se oudisie vir Britain's Got Talent op 11 April 2009]
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking