Donderdag 24 Mei 2018

NSS: Onderwêreld deur Fanie Viljoen Afrikaans-Engels Woordelys Hoofstuk 13


AFRIKAANS-ENGELS WOORDELYS

password
wagwoord
gut feeling
instink
website
webwerf
crack
breek/kraak
stupid
dom
laptop
skootrekenaar
check
kyk
case ge-confirm
geval bevestig
pandemic
pandemie
pecker
penis
anyway
in elk geval
in any case
in elk geval
comics
strokiesprente/strippe
image
beeld
contacts
kontakte
ge-dump
gelos
networking
netwerk
why?
hoekom?
what's up with you, Greg?
wat makeer jou, Greg?
you've been acting really strangely these past few days
jy het die afgelope paar dae baie eienaardig opgetree
okay
goed
password te crack
wagwoord te kraak
right
reg
stupid verskoning
dom verskoning
dropdown list
aftuimellys
source code
bronkode
mail
e-pos
link
skakel
email-adres
e-posadres
Javascript injection
Javaskrip-inspuiting
password request
wagwoordversoek
vat ek die website vir 'n ride
verkul ek die webwerf
inbox
inmandjie
script tags
skripetikette/teksmerkers
small talk
oppervlakkige geselsie/onbenullighede
fire hulle
dank hulle af
swot
studeer
loser
verloorder

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking