Donderdag 03 Mei 2018

NSS: Onderwêreld deur Fanie Viljoen Afrikaans-Engels Woordelys Hoofstuk 1


HOOFSTUK 1      SLUIMERENDE GRYS SELLE, POLYFILLA EN RINGTONES

AFRIKAANS-ENGELS WOORDELYS

polyphonic ringtone
polifoniese luitoon
reject call-knoppie
verwerp-oproepknoppie
girl
meisie
flirt
flankeer
sorry, girl
jammer, meisie
of course
natuurlik
like dit nie
hou nie daarvan nie
Jozi
Johannesburg
naughty
stout
party planners
partytjiebeplanners
caterers
spyseniers
die works
alles
tease
terg
die scene
die toneel
oh, come on
komaan
skool-lunch
skoolkos
stupid
onnosel
emails
e-posse
drop
los
worry
bekommer
anyway
in elk geval
love you
lief vir jou
sorry
jammer
baai
tot siens
bru
brother/broer
buddy
vriend
ringtone
luitoon
tune
wysie


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking