Vrydag 25 Mei 2018

Blokkiesraaisel: Sterrekyker deur Franci Greyling

LEIDRADE


DWARS

1.    Die leesteken aan die einde van die gedig word só genoem
3.    Iemand wat jou toekoms volgens die sterre voorspel, ook "sterrewiggelaar" genoem
4.    Die hout wat vir die boog gebruik word, is baie ….
7.    'n Wetenskaplike wat sterre en planete bestudeer
10.  Die een wat hier woon, sal dalk nie haar brief lees nie
13.  'n Silindriese houer waarin pyle gebêre word
14.  Die woord "dit" (reëls 3–7) verwys hierna
15.  Die leesteken aan die einde van reël 1 word só genoem

AF

2.    Die instrument waarmee sterre wetenskaplik bestudeer word
5.    "'n duisend briewe saai" Wat saai 'n mens gewoonlik?
6.    "bladsye en bladsye vol" beteken dat die brief baie …. is
8.    Die nommer van die reël waar die spreker direk met die leser praat – skryf die woord
9.    Die soort hout wat vir die boog gebruik is
11.  Hierdie woord aan dat dit nag is wanneer sy die pyl afskiet
12.  Dié woord dui 'n sirkelbeweging aan


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking