Donderdag 19 April 2018

Sprokie vir 'n stadskind deur Koos du Plessis (Deel 1)

Die gedig wat hier bespreek word, is in der waarheid 'n liriek deur Koos du Plessis. In die eerste deel vind jy 'n kort bespreking oor die titel van die gedig. 




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking