Dinsdag 24 April 2018

NSS Graad 12 Afrikaans EAT Voorgeskrewe kortverhale 2017 -

Die volgende agt kortverhale is voorgeskryf vir NSS Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal 2017 -

1.  Rot in ‘n val – H. du Plessis
2.  Oom Dries se sorge met Jantjie – Felicia Goosen
3.  Veertig sinkplate teen die suidewind – Dana Snyman
4.  Die ballade van Robbie de Wee – Deon Meyer
5.  Vegvlieënier Vivian – Francois Geringer
6.  Die weldoener – TT Cloete
7.  Roep van die vleikuiken – Margaret Bakkes
8.  Van Precious: ‘n Buisie salf – Maretha Martens

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking