Saterdag 07 April 2018

Afrikaans Huistaal: Voorlesing van gedigte op RSG

Op 19 Julie 2016 en 26 Julie 2016 word die voorgeskrewe gedigte van die IEB op Radio Sonder Grense (RSG) voorgelees. Dit is steeds beskikbaar op die RSG-webwerf onder RSG Potgooi. Gaan soek gerus daarna en laai dit af  - dis beslis die moeite werd. Die voorlesers is Johann Nel en Amor Tredoux.

Die skakel is http://rsg.co.za/potgooi-soek.asp. Kies Vers en Klank onder die Soek-funksie en soek die potgooie by die datums soos hierbo genoem.


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking