Saterdag 19 Julie 2025

HERE BE DRAGONS – Izak se Vries

HERE BE DRAGONS: ANTWOORDE

Vraag 1

Daar is ʼn kodewoord op sy pa se rekenaar waarsonder ʼn mens nie toegang tot die rekenaar kan hê nie.

Vraag 2

Hy probeer deur die kodewoord breek  en ondervind geen probleme daarmee nie.

Vraag 3

Dit beteken om verskillende webblaaie op die internet te besoek op soek na inligting.    

Vraag 4

"dwingend"

Vraag 5.1

"inligting"

Vraag 5.2

GoogleEarth

Vraag 6

Sy hele lewe sentreer hierom; hy erken dat dit sy lewe beheer en dat hy nie daarsonder kan bestaan nie. 

Vraag 7

Dagga is vrylik op straat beskikbaar. Sommige onderwysers lol met skoolkinders.

Vraag 8

Hedendaagse jongmense wat baie goed vertroud is met tegnologie

Vraag 9         

Met "grysheid" (die ouderdom). Ouer mense word gewoonlik as wys beskou, nie kinders

nie.

Vraag 10.1   

Jongmense hoef nie meer na ver plekke te reis as hulle dit wil besoek nie. Hulle besoek dit op die internet ek kan dit in hul eie huise op dieselfde manier ervaar.

Vraag 10.2   

na Pole  en Parys (Frankryk)

Vraag 11      

Hy praat van "kleims afsteek" (om iets jou eie te maak) – dis ʼn ou delwersterm.

Vraag 12.1

Jy sal jou land se vlag bo-op die kruin plant as lewende bewys van jou prestasie.

Vraag 12.2

Hulle wil dinge op die internet vir hulleself toeëien en hul eie maak.

Vraag 13

Hy gebruik nooit die woord "asseblief" (soos in ʼn versoek) nie.

Vraag 14

Hy vra dat sy pa hom moet ondersteun, dat hy nie sy hart teenoor hom sal verhard as hy foute maak nie.

Vraag 15.1

die wurm  en die Trojaanse perd

Vraag 15.2

"wat meer gaan doen as komperkraak"

Vraag 16

Wanneer sy brein met sy pa wil praat/Wanneer hy eendag besef dat hy ʼn fout begaan

het en dat hy sy pa se hulp en ondersteuning nodig het.

Vraag 17.1

Onderwysers wat met skoolkinders lol.

Vraag 17.2

Hulle bedreig die spreker; hulle slaan onverwags op hom toe.

Vraag 17.3

Hy besef dat hy van hulle sal moet probeer wegvlug (en nie terug baklei nie).

Vraag 18

Selfs onderwysers aan wie se sorg skoolkinders toevertrou word, lol soms met skoolkinders.   

Vraag 19

Hy wil weet of sy pa bereid sal wees om na hom te luister.

Vraag 20

Hy vra of sy pa as skakel/konneksie tussen hom en die dreigende gevaar sal optree.

Vraag 21

onbehulpsaam, terughoudend, wil nie betrokke raak nie

Vraag 22

"vuurwal" en "kuberstorm"

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking