Maandag 01 September 2025

SONVANGER (liriek) – Valiant Swart

SONVANGER (liriek) – Valiant Swart

Antwoorde

1.

Hy praat met ʼn sonvanger wat lig weerkaats.

2.

Dit kan verwys na die spreker en ander mense wat in die huis woon. Dit kan egter ook na die spreker en die sonvanger verwys.

3.

Dit kan ook verwys na die hartseer en droefheid wat die spreker ervaar.

4.1

"Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?"

4.2

"ons somer sommer so…"  

5.

Hy moet ʼn liedjie in die gang sing.

6.

Hy beskryf die winterseisoen as koud en nat – tipiese Kaapse winterweer.

7.

Dit maak hom morbied en treurig.

8.

"Ek vra jou mooi"

9.

Met die lig en warmte wat die son uitstraal.

10.

somer en winter

11.

Hy praat van "die huisie (plekkie) in my hart".

12.

Die spreker is desperaat om die son weer terug te kry.

13.

Op die draaie van sy (lewens-)pad.

 

In die donkerte van sy hart.

14.

Die sonvanger moet die son vir hom terugbring sodat sy koue, donker hart weer lig en warm kan wees.

15.

ONWAAR

 

Hy verwys na die kamer wat altyd vrolik gelag het.

 

Hy wil hê die son moet ʼn liedjie in sy donker gang kom sing.

16.

"liedjie", "huisie", "plekkie", "handjie"

 

Soos ʼn naïewe kind vra die spreker die onmoontlike van die sonvanger. Kinderlike onskuld spreek dwarsdeur hierdie liriek. (Voorbeeld: "Daar's ʼn plekkie in die tuin waar die son kan speel")

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking