FOTO VAN MAN WAT VAL – Joan Hambidge
TITEL
Dié gedig is geskryf na aanleiding van 'n foto wat in Amerikaanse koerante verskyn het. Dit beeld 'n man uit wat grondwaarts tuimel nadat hy uit die brandende World Trade Center gespring het tydens die gebeure van 11 September 2001. Baie mense wat dié skokkende foto gesien het, het gewonder oor die identiteit van die slagoffer. Met hierdie foto het die Puerto Ricaan Norberto Hernandez onsterflikheid behaal, 'n grusame herinnering aan wat daardie tragiese dag in die Amerikaanse geskiedenis gebeur het.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking